+59

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die huis is geskik vir gesinsverblyf.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Alle skottelgoed moet voor uitklok gewas word.
Hou asb. alle skrynwerk en badkamerkaste droog om skade te vermy.
Die stortvensters moet oop wees wanneer gaste stort.
Droog asb. die stort en spieëls af nadat jy gestort het om skade te voorkom.
Geen alarmafstandbeheer sal voorsien word nie.
Moet asb. nie probeer om enige skilderye, kunswerke of houers te verwyder nie.
Laat altyd die hoofskakelaar en alle kragbrekers aan,
behalwe die geiser se breker, wat afgeskakel moet word.
Moenie enigiets vlambaar op die stoofplaat of in die oond los nie ingeval dit aanbly en 'n brand veroorsaak.
Was en spoel alle skottelgoed uit, en plaas vullis in die aangewese area in die oprit. Maak asseblief seker dat jy die asblik skei volgens die herwinningsdromme wat in die hoofkombuis voorsien word. Verwyder die asblik uit die huis voor jy vertrek sodat ons dit verder kan sorteer en kyk vir enige voorraad wat dalk misplaas is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

9 Hoeker Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45bb6a5d36ffeb8e90be5924940456892ab9b3226c6ffe3c9b761788d44fb79d63c2a43180d3e0127e104beb191c7b3b3928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 9 Hoeker Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.073430761922 18.04364643373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang