High Strand 38
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Diensfooi van R645.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Alle gaste word vir inklok persoonlik ontmoet en word per uur vooraf geskeduleer en is op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis tussen 14:00 en 18:00 beskikbaar. Aangesien verskeie eenhede bestuur word en die span nie op die perseel gebaseer is nie, is dit dalk nie altyd moontlik om spesifieke voorkeurtye te akkommodeer nie, maar alle pogings sal egter aangewend word om aan gaste se voorkeure te voldoen. Neem asb. kennis dat vir inklok ná 18:00 'n addisionele fooi met aankoms betaalbaar is voordat sleutels oorhandig word.
Die breekskadedeposito kan volegns bestuur se diskresie kwytgeskeld word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 29 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 7 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 7 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Boundary Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang