+70
Selfsorg in Champagne Vallei

Highbourne Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Renier V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Spectacular views everywhere. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
Highbourne Cottages
So lovely having you stay with us and thanks for your incredible review of your time here at Highbourne Cottages! Visit us again soon

Jean K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige uitsig. Stil en rustig. Highbourne Cottages het die beste uitsig wat ons in 'n lang tyd gesien het. Asemrowend. Rustig en doodstil in die natuur. Die enigste versoek wat ons het, is vir 'n braai plek waar ons lekker kameeldoring hout kan brand. Die Webber het met 'n vorige storm in die niet verdwyn. Die gasbraai was darem 'n opsie, maar 'n vuurtjie bly die beste. As dit reën, kan jy nie braai nie. Die gasbraai is reg onder die waterafloop area van die dak, en alles is papnat. Maar ons het dit laat werk met die sambreel oor die gasbraai. Die buite stort was die beste. Ons het sommer in die reën gestort. Heerlik. Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
Highbourne Cottages
So glad you loved your time with us! With our location bordering the Monks Cowl Heritage Site, fires are a huge risk and we feel the gas braais are the safest option as to not have the wind pick up any ashes or coals which could cause wildfires. So glad you loved the outside shower too... with a view over the mountains, it's hard not to love!

Albert C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

“Modern comfort with breathtaking Drakensberg views – we’ll definitely be back!”. What an amazing place! The stacking doors open up to breathtaking views of the Drakensberg mountains, creating the perfect setting to relax and unwind. The cottages are modern, spotless, and beautifully equipped — everything we needed and more. We truly wished we could stay longer; it’s an ideal spot to take in the peace, the views, and the beauty of the area. We’ll definitely be back for a longer visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsey
Highbourne Cottages
Such a lovely review of your time with us! Visit us again soon

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lindsey
Highbourne Cottages
Always lovely to have you stay with us, Gladness - looking forward to a return visit from you!

Francois G
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Excellent. Peaceful, beautiful views of nature, excellent access to hiking, cozy cottage with a relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Asemrowend mooi! Wat 'n asemrowende belewenis. Die stilte en skoonheid van die omgewing laat mens weer waardeer wat jy het en dis absolute vrede. Highbourne die huis is baie goed geleë en baie netjies. Al die nodige geriewe is beskikbaar. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing stay. Well equipped, clean cottage with a stunning view of the mountain. Lovely host, very responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermanus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Sal weer daar gaan rus. Kinders het die natuurskoon en rustigheid baie geniet. Nie een keer 'n skerm gesoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was ongelooflik lekker. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is uitsonderlik. Kan dit beslis aanbeveel. Die mooiste uitsig oor die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R600, Farm Wostijn 15673, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc45bd23cfb2312296f6914fcdc16e93708076449429be71f4e40d62caddc68a5a989120643ec0ba94c4cec6fc77d2f4399fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 R600 Farm Wostijn 15673 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.051724207885 29.411318746033

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang