Pick your preferred language

English

Afrikaans

+23
Selfsorg in Highlands Meander

Highveld Trout Lodge

9 gaste

4 slaapkamers

7 beds

3 badkamers

  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Highveld Trout Lodge is 'n pragtige selfsorgkothuis op 'n lieflike plaas tussen Belfast en Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin en vriende, aangesien dit 'n pragtige uitsig oor die foreldam het waar gaste ook kan visvang.

Die kothuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en stort en die derde badkamer het net 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met 'n dubbelslaapbank, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n mooi uitsig oor die foreldam het. Die plaas het lieflike stap- en fietsrypaadjies wat gaste kan verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andrew B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay. Had a great time! Beautiful place. We had a wonderful stay at Highveld Trout Lodge. Beautiful location. Private and tra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Frans J
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice and will do again. Fantastic weekend. All perfect!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Salome V
Gesin met tieners
4.8
Beste afskakel naweek wat jy sal kry! Highveld Trout Lodge was 'n plesier om by te bly. Die dekor is mooi deurgedink in elke vertrek en rond die hele ...
Sien meer
Aug 2025
Carina V
Saam met vriende
4.8
Heerlik. Wat 'n pragtige huis! Heerlik gekuier, pragtige natuurskoon, lekker visgevang. Ons sal beslis weer gaan en langer as 2 dae bly.
Jun 2025
Ronel K
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik gebly in pragtige huis langs mooie dam. Heerlik gebly in pragtige huis langs mooie dam. Die canoes en kolkool en vrygewigheid met hout het byg...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jo-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Portion 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Highveld Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Portion 20 Vlakplaas 317JT, Belfast, 1100, Mpumalanga

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000e58c7fa41c3228d1d0a7d983d1a5d57a90e6d99755850a86f72a0e9fee658d8694c3a9b0d68bfd2ab0616996832bbb651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 9) 26 5 1 5 Portion 20 Vlakplaas 317JT Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.582405538248 29.988071280925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang