4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 5 is op 'n groenteplaas in die Champagne-vallei, Sentraal-Drakensberg geleë. Die kothuis is ideaal in die hartjie van die vallei geleë en naby die plaaslike aktiwiteite en besienswaardighede.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel, etenstafel met stoele en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n TV met DStv is ook beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en gaste kan staproetes, Zipline met die Canopy-toer deur die bos, 'n ete by die Valley Bakery of 'n sjokoladefondue by die Chocolate Bar geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 70
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hill Billy's Self Catering Accommodation - Unit 5 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang