+70
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 49 Southdowns Avenue, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hillscapes is in Port Alfred geleë, wat bekend as die hart van die sonskynkus. Dit is 'n klein kusdorp wat halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Oos-Londen in die Oos-Kaap geleë is. Port Alfred is bekend vir sy onberispelike skoonheid, uitstekende marina, vriendelike mense en ongelooflike watersport geleenthede.

By Hillscapes is daar slaaplek in 3 gastekamers, naamlik Jon se kamer, Tim se kamer en die Antieke kamer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan ook gebruik maak van die vuurput, swembad en parkeerplek op die perseel. Die tariewe sluit ontbyt en 'n driegang-aandete in. Daar kan voorsiening gemaak word vir klein privaat vergaderings.

Hillscapes het 'n 180° see-uitsig oor die natuurlike plantegroei. Die veilige strande bied toegang, per voet, tot oneindige, uitstekende swemgeleenthede by 2 Blouvlag-strande.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 49 Southdowns Avenue, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hillscapes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Southdowns Avenue, Forest Downs, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1MzE3NjUxLTI1NDEtNDcyZC1hNzk2LWI1OTNhNjQxYjg1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 49 Southdowns Avenue Forest Downs 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.616966868613 26.871371716261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang