His Glory Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 191 Park Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
His Glory Guest House is in 'n rustige deel van Vryheid geleë en bied 'n wegbreek uit die stadsgedruis. Dit is sentraal geleë en net 1,3 km vanaf die middedorp en is 'n rustige toevlugsoord met maklike toegang tot geriewe.
Gaste kan tussen 2 pragtig kamers kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Hierdie gerieflike verblyf beskik oor sagte duvets, linne, platskerm-TV's en gerieflike tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis bied toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, oond, breekware, eetgerei, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n ruim eetarea met oorgenoeg tafels en stoele.
Gaste kan ook maaltye op die stoep met buitemeubels geniet waar hulle deur welige groen en 'n skilderagtige uitsig oor 'n meer omring sal word. Daar is 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek. Konferensiegeriewe is vir 'n klein groep beskikbaar. Vryheid Hill Natuurreservaat is slegs 3 km ver en Kambula Battlefield is 18 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 191 Park Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
191 Park Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang