Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (3)
Wildsplase (4)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Vryheid

3.6 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Vryheid van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Vryheid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vryheid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vryheid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vryheid Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vryheid Akkommodasie

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R612
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid

Knip n Uiltjie is in Vryheid, 'n dorpie met 'n steenkoolmyn en beesboerdery in die noorde van KwaZulu-Natal. Die verblyf is ideaal vir gaste op soek na 'n wegbreek uit die stad. Natuurliefhebbers kan Vryheidberg bes...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 3 mense
B&B in Vryheid

Bella's B&B is 'n pragtig gemeubileerde, selfsorgtuin-suite (55 m²) in Vryheid. Hierdie eenheid is ideaal vir die sakereisiger, omdat dit so na aan die middedorp is. Die kothuis het 'n groot slaapkamer, 'n en suit...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryheid

Villa Beryl is een van Vryheid se oorblywende, klassieke ou Suid-Afrikaanse huise, wat nog sandsteenfondasies, oregon-dennehoutvloere, hoë plafonne en groot stoepe het. Verblyf word aangebied in 16 kamers wat elke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryheid

Stumble Inn Self-catering Accommodation is in Vryheid in KwaZulu-Natal se noorde geleë. Dis lekker naby die middedorp, gholfbaan en winkelsentrums. Ons het 3 dubbel-eenhede en 1 gesinseenheid met slaapplek vir 5 ...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vryheid

Mpofini Game Lodge is 4,5 km buite Vryheid op die Slagveldroete geleë. Die lodge bied gerieflike verblyf in 4 gastekamers wat stapafstand vanaf die gelisensieerde sportskroeg en restaurant op die perseel is. Elke...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Vryheid

Unique B&B is in Vryheid, 'n pragtige dorp in die middel van die Slagveldroete in Noordelike KwaZulu-Natal. Daar is wildreservate en warmwaterbronne net 'n entjie se ry vanaf Vryheid. Ons B&B beskik oor 7 pragtige...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vryheid

Oxford Lodge is in privaat besit en dit is sentraal geleë in Vryheid, KwaZulu-Natal. Dit is naby verskeie winkels, supermarkte, 'n poskantoor en die polisiestasie. Die lodge is in 1990 gestig en die hoofgebou was i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryheid

Cadle House bied gaste-eenhede in Vryheid en dis ideaal naby verskeie geriewe in die middedorp geleë. Daar is 2 individueel versierde eenhede wat 2 enkelbeddens of ’n koningingrootte-bed het. Elke eenheid het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vryheid

Geniet ware Suid-Afrikaanse gasvryheid naby die sakekern van Vryheid by Shonalanga Lodge. Ons bied B&B-verblyf en konferensiegeriewe en gaste word of in standaard of in luukse suites geakkommodeer. Al die eenhede h...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryheid

Memeza Guestroom is in Vryheid geleë, is gerieflik gemeubileer en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met tee-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vryheid akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za