Hobbit Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Eagle Road, Umtentweni, Port Shepstone, 2196, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hobbit Cottage is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Umtentweni, Port Shepstone. Dit is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorp.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n eetkamertafel en braaigeriewe geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 1.5 km van Tweni-strand af, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Peter Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 24 Eagle Road, Umtentweni, Port Shepstone, 2196, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Eagle Road, Umtentweni, Port Shepstone, 2196, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang