Beskrywing
Dubbelkamer met eksklusiewe badkamer. Kamer 2 het lugversoring met afstandbeheer en en 'n televisie met sekere DStv-kanale. Yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Twee Morris-stoele en 'n spieëlkas rond die kamer af. Gaste het private toegang tot die kamer deur 'n skuifdeur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 - 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 - 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruim dubbelkamer met lugversorging en privaat ingang deur skuifdeur. En suite-badkamer met hoekbad en stort. 32" LED TV met DStv (sekere kanale), yskassie, ketel en komplimentêre koffie en tee. 'n Werkstafel met spieël en haardroër word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 - 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 - 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Luukse oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed, kombuisie, volledige badkamer en sitkamer. LED TV met seker DStv-kanale, lugversorging en privaat ingang deur 'n skuifdeur. Spieëltafel met spieël en haardroër word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 - 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 - 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruim kamer met lugversorging en 2 koningingrootte-beddens. Aparte sitarea en en suite-badkamer met stort. Yskassie met komplimentêre tee en koffie. Sekere DStv-kanale. Spieëltafel met spieël en haardroër word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 - 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 - 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis met dubbelkamer, lugversorging, afstandbeheer en televisie met sekere DStv-kanale. Sitkamer, eetkamer en volledig toegeruste moderne kombuis met yskas/vrieskas, stoof en mikrogolfoond. Eksklusiewe badkamer met stort. Aparte slaapruimte met twee stapelbeddens vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 - 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 - 12 jaar betaal R150.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
78 Dr Yusuf Dadoo Avenue, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang