Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt kan op versoek gereël en afgelewer word by die kamer teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan op versoek gereël en afgelewer word by die kamer teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapakmer het'n driekwartbed. Daar is slegs 'n stort in die badkamer. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan op versoek gereël en afgelewer word by die kamer teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamerwoonstel beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelbed in die oopplan-leefarea, wat dit ideaal maak vir tot drie gaste. Kamer 4 het slegs 'n stort, terwyl Kamer 5 'n bad en stort het. Die woonstel is toegerus met sonkrag vir rugsteun tydens onderbrekings, onbeperkte WiFi en lugversorging. Gaste het ook toegang tot 'n swembad en braaigeriewe, wat 'n gemaklike en gerieflike verblyf bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt kan op versoek gereël en afgelewer word by die kamer teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Jupiter Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang