Home Sweet Home Guesthouse
Beskrywing
Die selfsorg-gastehuis bied 3 slaapkamers. Die 3 slaapkamers het toegang tot 'n volledig toegeruste gedeelde badkamer, en 8 mense kan in die selfsorg-gastehuis slaap. Die huis bestaan uit 'n gemeenskaplike sitkamer met WiFi, 'n TV met DStv-kanale en 'n gemeenskaplike eetarea. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n wasmasjien sowel as 'n strykyster. Handdoeke en linne word voorsien. Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n pooltafel en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. dat die opsigter op die perseel woon in die vierde kamer in die Hoofgastehuis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gastehuiskamer is oopplan met 'n en suite-badkamer. Dis 'n aparte kothuis met 'n sitkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe. Handdoeke en linne word voorsien. Gaste het toegang tot 'n buitebraai, pooltafel en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. dat die opsigter op die perseel woon in die vierde kamer in die Hoofgastehuis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Fourie Street, Hennenman, 9445, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang