Homestead Camping
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Valentine Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Vanaf R440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Homestead Camping is geleë in Addo, 'n dorp in die Oos-Kaap, en bied beide karavaan- en kampeerplekke. Die eiendom is ideaal vir gaste wat die Addo Olifant Nasionale Park en die Addo-area in die algemeen besoek.
Elke kampeerplek bied 'n grasperk onder skaduryke bome en is geskik vir 3 kampeerders of 'n karavaan. Kampeerders het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte.
Gaste moet hul eie kampeer- en braaitoerusting saambring. Die ablusieblok word daagliks skoongemaak en sluit wasgoedgeriewe, 'n opwasarea en elektriese kragpunte in. Elke staanplek het ook sy eie braaigeriewe.
Die hoofontvangsarea bied gratis WiFi. Daarbenewens sal gaste toegang hê tot 'n verfrissende swembad, 'n speelarea vir kinders en gratis veilige parkering. Hoof Dawid Stuurman Internasionale Lughawe is 114 km weg.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ronnie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 105
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Valentine Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Valentine Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang