Selfsorg in Bellville

Homestead Villas

Executive Suite
Vanaf
Vanaf R 1 745
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim suite het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die suite beskik oor 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV geniet, met toegang tot gratis onbeperkte WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
DStv
Beperkte kanale
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Ontbytbuffet beskikbaar vanaf 06h30 – 10h00
Middagete en aandete is beskikbaar indien vooraf gereël
Alle suites is streng verbode

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
1 Bedroom Luxury Suite
Vanaf
Vanaf R 2 075
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie luukse suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die ontbytkroeg met stoele geniet. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Volledige kombuis
DStv
Beperkte kanale
Kaggel
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Kaggel
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Ontbytbuffet beskikbaar vanaf 06h30 – 10h00
Middagete en aandete is beskikbaar indien vooraf gereël
Alle suites is streng verbode

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Bedroom Luxury Suite
Vanaf
Vanaf R 3 010
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié luukse suite het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die ontbytkroeg met stoele geniet. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Volledige kombuis
DStv
Beperkte kanale
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
DStv
Beperkte kanale
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Ontbytbuffet beskikbaar vanaf 06h30 – 10h00
Middagete en aandete is beskikbaar indien vooraf gereël
Alle suites is streng verbode

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

20 Welgedacht Drive, Welgedacht Security Estate, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcebbf85e2f318b27542c69c4c5332e349f64985bba4c411882567900f10b9fa130a69c0cef62a216f4ec876ca0d97f286109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 745 per nag (plek vir 2) 20 Welgedacht Drive Welgedacht Security Estate 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.865294711412 18.604033100139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang