The Palms Flat 4
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Mckenzie Street, The Palms, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Palms Flat 4 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van St. Lucia, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die eenheid bied slaapplek vir tot vier gaste en bestaan uit twee slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomopsies.
Buite kan gaste maaltye op die gemeubileerde patio geniet, wat 'n braai-area insluit. Veilige parkering word voorsien. Ingwe-strand is 2 km van die eiendom af, en die Estuary Boardwalk is 2.9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Mckenzie Street, The Palms, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Mckenzie Street, The Palms, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang