Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (127)
B&Bs (19)
Wildsplase (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (89)

Resensies van St Lucia

4.6 / 5  
volgens 29 resensies
Lees regte resensies van St Lucia van 29 geverifieerde gaste.
Indien jy St Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Lucia Akkommodasie

126 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Uitspan 5 bied gehalte-vakansieverblyf in 'n veilige kompleks in St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die woonstel is naby al die geriewe, doendinge en besienswaardighede wat dit die ideale bestemming maak om di...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Villa Mia 11 St Lucia is 'n selfsorgwoonstel wat in St Lucia, 'n dorpie in KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstel is stapafstand van verskeie restaurante, winkels en ander geriewe. Die woonstel beskik oor 2 slaapka...

10% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in St Lucia

St Lucia Livingston Lodge is in St. Lucia aan KwaZulu-Natal se Olifantkus geleë. Verblyf word in 6 gastesuites gebied en elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes. Elke kamer het ‘n dubbelbed, ‘n en suite-ba...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

28 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in St Lucia geleë is. Die kompleks is op die oewer van die iSimangaliso Vleilandpark. Dié volledig ingerigte woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1...

10% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

Leopard Corner Gastehuis is in die St Lucia-vleilandgebied geleë wat aansluit by die iSimangaliso-vleilandpark, Suid-Afrika se eerste wêreld-erfenisgebied (sedert 1999). Leopard Corner is deur die Toerisme-graderi...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal in die dorpie St. Lucia geleë. Ons bied gehalte-selfsorgverblyf en die eenhede is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante en ander g...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, St Lucia

Umlilo Lodge is in St. Lucia, 'n kusdorpie wat omring word deur die Groter St. Lucia Vleilandpark, geleë. Dit is Suid-Afrika se eerste Nasionale Wêrelderfenisgebied en dis aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

La Dolce Vita 3 is 'n selfsorghuis met 3 kamers in die La Dolce Vita-kompleks in St. Lucia. Die ligging bied toegang tot die R618, N2, strande, winkels en restaurante. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Manzini Holiday Resort bied 'n ontspannende en rustige wegbreek wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie. Dit is in die iSimangaliso-vleilandpark geleë. Manzini Holiday Resort bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerw...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

29 The Bridge bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvolle versierde woonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is aan die oewer van die iSimangaliso Wetland Park. Die woonstel beskik oor 2 sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die St Lucia akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za