+13
Selfsorg in Benede

Hoop Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaco H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons verblyf was baie ontspannend. Ons verwagtinge is oortref! Hoop Gasteplaas is baie stylvol gemeubileer en daar word beslis aan al die gaste se behoeftes voldoen. Ons een nag verblyf op die plaas was baie ontspannend. Ons sal vir seker weer hier wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Holly R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Tranquil, Karoo beauty. Wonderful, Karoo peace at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fascinating farm stay in an unknown area between the Cape and Kgalagadi. Excellent location for Kgalagadi to Durbanville stopover. Unique area and fascinating geography. The house was delightfully decorated with everything you need. The house was very clean and provided a very secluded and intimate experience. Will certainly use Hoop Gasteplaas again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Great stay. Fantastic stay, nothing to fault, hospitality 100%, same goes for attention to detail - will be back for sure. Thanks for the opportunity to stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Salige Boesmanland stilte. Wonderlike plek en wonderlike gasvryheid! Ons sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag
5.0
Nov 2025

Netjies, uniek, natuur. Dis 'n ou plaashuis (in die middel van nêrens) wat baie mooi en modern ingerig is. Ek sal baie graag meer tyd daar wil deurbring. Die ligging (ver van alles af) is juis die sjarme van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaque S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Gerieflik en stil. Goeie oornag verblyf tussen Hotazel en Kaap. Ruim, rustig en mooi skoon verblyf, met ekstra aandag aan klein bederfies, bv. Body wash, room.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pragtig, netjies en skoon met alles wat mens kort. Pragtige plaashuis wat baie netjies en skoon was met alles wat mens sou nodig hê. Baie aandag is gegee aan die fyner besonderhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Worth every minute. Wonderful visit. Beautifully decorated cottage, comfortable, spotless, well equipped. Very peaceful, special spot in the Northern Karoo. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker plaasverblyf. Heerlike blyplek op pad na Kgalagadi of net as jy wil wegkom van die stad se gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

16.4 km from the R27, Kromkolk Farm, Verneukpan, 8900, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2bb5d6a88463bf9d77581d503adf651507e71aca04ff224fda43dbc19a63d9169f77eafe08d2c1bb572f78345e69b928467?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 16.4 km from the R27 Kromkolk Farm 8900 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.808611111111 20.815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang