+48
Selfsorg in Pretoria

Hoovers Nest

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 HO Monning, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hoover’s Nest is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Sinoville, Pretoria. Die eiendom is 7.3 km vanaf Wonderboom Nasionale Lughawe en 2 km vanaf Montana Hospitaal, wat dit ideaal maak vir gesinne, vriende of paartjies.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die sitkamer 'n dubbelslaapbank het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n gasstoof, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv en gratis WiFi. Gaste kan ook by hul stroomrekeninge aanmeld via die TV-boks.

Skuifdeure lei na 'n patio, terwyl 'n toegewyde buitebraai-area agter die kothuis beskikbaar is. Veilige parkering word voor die eenheid voorsien. Die eiendom het 'n elektriese heining, buite-sekuriteitskameras in gemeenskaplike areas en 'n binnenshuise alarmstelsel. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin.

Die woonstel is naby winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Susan P
5.0
Waarde vir geld. Goeie waarde vir geld. Sal weer bespreek wanneer ek weer Pretoria toe kom.
Nov 2025
Monique A
Gesin met klein kinders
5.0
Sal Hoovers Nest definitief aanbeveel. Pragtige plek! Rustig en skoon. Tannie Heleen is vreeslik aangenaam en het ons lekker bederf met sjokolades. Sa...
Sien meer
Okt 2025
Barend V
Gesin met tieners
5.0
Baie netjiese eenheid en super vriendelike en hulpsame gasheer en gasvrou! Baie lekker gebly en gasvrou was so hulpvaardig met ons klein Yorkie. Ons k...
Sien meer
Sep 2025
Susan P
5.0
Aangenaam. Skoon, netjies, veilig. Baie gasvry. Sal definitief weer van Hoovers Nest gebruik maak wanneer ek Pretoria toe moet kom.
Sep 2025
Vici R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, netjies, mooi, goed ingerig en baie privaat. Baie lekker gebly, baie privaat.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 HO Monning, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Hoovers Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

26 HO Monning, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd5a5be94db9857c429912129bb82590eec168f7774bd656d2f511f6beb12a180546ca6cc60210eccbfe59e64f85c4d8fa6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 26 HO Monning Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -25.6587224 28.2333265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang