+17
Selfsorg in Wes-Rand

Horison Haven

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Feb 2026 tot 26 Feb 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Mossies Street, Horison, Roddepoort, 1724, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Horison Haven is in Roodepoort, Gauteng, naby hoofroetes en ander geriewe vir u gerief geleë.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers; die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en bied kasruimte, 'n sitarea met 'n kaggel, en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed met kasruimte, 'n spieëltafel, toegang tot die balkon, en 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, ketel, yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware, gereedskap en 'n broodrooster met 'n ontbyttoonbank. Die kombuis lei na 'n patio met buitemeubels. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met stroomopsies en WiFi vir u vermaak.

Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad geniet om af te koel, en veilige parkering.

Besienswaardighede/aktiwiteite om te geniet en te verken, sluit in staproetes, botaniese tuine, 'n verskeidenheid restaurante om van te kies, en winkelsentrums, alles binne minute weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fentse Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 34 Mossies Street, Horison, Roddepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Horison Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 320
10 % AF
R 1 320 R 1 188
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 320
10 % AF
R 1 320 R 1 188
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 320
10 % AF
R 1 320 R 1 188
per nag (plek vir 4)
Bespreek

34 Mossies Street, Horison, Roddepoort, 1724, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd13b26a90a04ccb3dad102a9c8b1f32e91538081d8ec75b78fa045bd3d442e989b23ba8c47e86a0c75d1ad614c180a43a001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R1 188 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 34 Mossies Street Horison 1724 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.1419758 27.8770233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang