Horizon Bay 202
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R3 540R2 832 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Horizon Bay 202 is 'n stylvolle woonstel in die skilderagtige Blouberg-area. Dit word omring deur 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en winkels. Dit is ideaal vir gaste wat op die strand wil ontspan of die naglewe van Blouberg wil ervaar.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste die gastebadkamer met 'n hoekbad, instapstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het sitplek en 'n slim-TV met gratis WiFi wat aan 'n omsetter gekoppel is om te verseker dat gaste WiFi het tydens kragonderbrekings.
Die glas-skuifdeure lei na die balkon, waar gaste 'n heerlike gasbraai en die asemrowende see-uitsig kan geniet. Dit is die perfekte plek om met 'n skemerkelkie of oggendkoffie te ontspan.
Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar. Verder het die woonstel 'n omsetter wat sekere toestelle aan die gang hou tydens kragonderbrekings.
Slaapplek
’n Bespreking by Horizon Bay 202 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 59
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Blouberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouberg-weg 4, Table View, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12