Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 401

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergstraat, Horizon Bay Eenheid 401, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 225 R1 780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Bay 401 is 'n moderne selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, naby die strand en ander geriewe. Hierdie woonstel is met 'n omsetter toegerus wat verseker dat dit nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet, en direkte toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Wit linne en skoon handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus en het ook 'n eiland met stoeltjies. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die balkon met sitplek, 'n braai-area en 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad wat 'n panoramiese uitsig oor die see bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Horizon Bay 401 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Horizon Bay 401
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 31

Jaar gelys 7

Ligging

  • Blaauwbergstraat, Horizon Bay Eenheid 401, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 401 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 225
R2 225 R1 780
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 225
R2 225 R1 780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergstraat, Horizon Bay Eenheid 401, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa275ba01e89699b7b2050af0e0a7e9ed113b36fca75728f054c6898b4d583e7da2cd7f5013e301f29af55c04fdec24fbece?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 225 nouVanaf R1 780 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Blaauwberg Road Horizon Bay Apartment Unit 401 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822056609284 18.477376856954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem