+41
Selfsorg in Phalaborwa

Hornbills Rest Country Home

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nkaro M
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Perfect getaway from the busy and noisy town life. It's a place for reflection. We were welcomed well and were notified in advance about load reduction and the time. The hospitality and the friendliness of the people in the yard were great. The only matter requiring fixing is the road to the facility, which I hope will be fixed soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Great stay! The photos do not do this house justice. We were pleasantly surprised by how spacious it is, with plenty of room to relax and feel at home. The house is fully equipped with everything you could possibly need, and it was spotlessly clean and well maintained. The beds were comfortable, which made for some of the best nights' sleep. Its close proximity to the Kruger National Park is an added bonus, making it a perfect base for exploring the area. I would highly recommend this house and would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantasties. Was aangenaam. Ingestap in 'n koel huis met 'n skoon swembad. Alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hornbills Rest Country Home
Hello Hennie, we are pleased you enjoyed your stay. I am sure the fully air-conditioned home was a huge relief in the heatwave we had.

Rachelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Netjies, skoon en volledig toegerus. Dis 'n pratige huis, ruim en het regtig alles wat jy benodig. Die internet het baie goed gewerk. Ons het ongelooflik lekker gebly en dis beslis goeie waarde vir geld. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hornbills Rest Country Home
Hello Rachelle, baie dankie vir jou paragtige beskrywings. Best groete David en span.

Neels K
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Ruim, moderne verblyf. Uiters ruim, moderne, gerieflike verblyf. Sal graag in die somer weer besoek. Goeie waarde vir geld en baie dankie aan David wat seker gemaak het dat alles in orde was. Vroegtydig ons ook ingelig van die beurtkrag en voorbereid met ligte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hornbills Rest Country Home
Hello Neels, Baie dankie vir die komplimente. Groete, David

Wilna S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Alles baie netjies en skoon. Dankie vir die ekstra ligte want Eskom is nie altyd ons vriend nie. Alles baie gerieflik en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ndivhuho T
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2022

Enjoyable, safe and fun. The establishment is out of time offering the perfect opportunity to relax without any disturbances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
David
Hornbills Rest Country Home
Hello Ndivhuho, we are pleased that you enjoyed your stay. Warm regards, David and staff.

Macde S
1 nag
5.0
Mrt 2021

Ek sal weer en weer en weer hier kom bly! Ons het vir my suster se begrafnis gereis na Phalaborwa. Van die eerste oomblik dat die bespreking gemaak was tot ons vertrek het Dave agteroor gebuig om alles so gerieflik as moontlik te maak. Die huis is pragtig, skoon, heerlik verkoel en alles en nog meer was daar wat ons nodig gehad het. Ek sal beslis weer hier bly en sal dit oor en oor aanbeveel vir enigiemand wat daar moet oornag of vakansie gaan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hornbills Rest Country Home
Hello Macde, It was a great pleasure to have hosted you and the family during such a difficult time. We really appreciate your review and it is our motto to deliver exceptional guest service at all times. Best regards, David, Lyndie and our staff

Gerindene T
1 nag
4.8
Okt 2021

Lieflike huis, veilig, alles wat mens nodig het en meer. Uitsonderlike ervaring - pragtige huis, silwerskoon, netjies en goeie waarde vir geld. Alles wat mens benodig en meer om jou verblyf great te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hornbills Rest Country Home
Hello Gerindene, baie dankie ons waardeer dit baie. Veral ons staf wat verstaan en goeie diens en werklewer vir ons gaste. Baie dankie vir jul verblyf.

Loutjie D
1 nag
5.0
Nov 2020

Baie aangename ervaring. Baie goeie en vriendelike diens. Die huis was skoon en netjies met alles wat jy kan nodig kry beskikbaar. Veral die opvolg nadat ons tyd gehad het om af te pak en te ontspan word baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Hornbills Rest Country Home
Hello Loutjie, Baie dankie ons streef na perfekte klante diens en tevredenheid. Groete, David

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 550
15 % AF
R3 550 R3 018
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 550
15 % AF
R3 550 R3 018
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 550
15 % AF
R3 550 R3 018
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Plot 12, Silonque, Silonque West, Phalaborwa, 1391, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVesnamT3PdM622rmMQkRDZX3fL4XzlQdwueGVK1wfBbt6NYTyB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 550 nouVanaf R3 018 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Plot 12, Silonque Silonque West 1391 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.883057181463 31.107818616077
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang