Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (44)
B&Bs (6)
Wildsplase (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Phalaborwa

3.9 / 5  
volgens 162 resensies
Lees regte resensies van Phalaborwa van 162 geverifieerde gaste.
Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Phalaborwa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Phalaborwa Akkommodasie

40 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Die Sunbird gastehuis is 'n gesinsonderneming wat goeie kwaliteit en vriendelike diens beklemtoon. Ervaar die meer as 2,5 hektaar groot tropiese tuinomgewing wat 'n wye verskeidenheid van voëls herberg. Ontspan net...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Lalamo Guest House is in 'n deel van die Valley van die Olifante met sy wild en unieke Afrika-atmosfeer geleë. Akkommodasie is beskikbaar vir vakansiegangers én sakereisigers. Gaste kan kies tussen dubbel-, 2-en...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 350
R1 215
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Phalaborwa

Cottage Lenisè is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Hornbill's Rest, 'n rustige wegbreekplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die instansie is 12 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek geleë ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Phalaborwa

African Lily Lodge is in Phalaborwa se middedorp net sowat 3 km van die wêreldbekende Krugerwildtuin se een ingangshek, en die Foskor- en PMC-myne. Dit is die ideale, bekostigbare verblyf vir diegene wat Phalaborwa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Phalaborwa

Impala Chalets - Phalaborwa bied gerieflike gemeubileerde chalets met slaapplek vir 2 tot 5 gaste, net 'n entjie se ry van verskeie restaurante en winkels af. Daar is 4 chalets met lugversorging en enkelbeddens. El...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Phalaborwa

Bushveld Terrace Hotel on Kruger bied 'n kontemporêre wegbreek met 'n goeie ligging naby die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin. Dit is net 'n hanetreetjie van die ingang na dié gewilde wildpark af, maar met al ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R370
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Phalaborwa

Wagon Wheels is in Phalaborwa in Limpopo geleë. Dit is minder as 1,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die s...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Phalaborwa

Impisi Accommodation and Safaris bied gerieflike verblyf in 2 lieflike huise op die sesde skoonveld van die Hans Merensky Gholfklub wat grens aan die bekende Krugerwildtuin. Verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede, I...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

A Traveller's Palm is 'n gastehuis in Phalaborwa aan die grens van die Krugerwildtuin. Dit is die naaste dorp aan die sentrale hek van hierdie bekende besienswaardigheid. Die gastehuis is ideaal as oornagverblyf vir...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Phalaborwa

Elegance Guest House is in Phalaborwa en bied verblyf aan toeriste en sakemanne in die bosveld. Dis 3 km vanaf die Krugerwildtuin, Kruger Park Gateway Lughawe, Phalaborwa sakekern, PMC, Foskor en Bosveld Phosphates....

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa

Loerie Lodge Guest House bied B&B-verblyf in Phalaborwa en is naby die Phalaborwa-Krugerhek, die Gateway Lughawe, winkelsentrums, industriële mynbedrywighede en die Krugerwildtuin se hoofhek. Die gastehuis het ver...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Phalaborwa

Luxury Bush Lodge is in Silonque Bush Estate geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n klein gesin of groep vriende. Die huis het ’n uitsig oor die Krugerwildtuin en is binne maklike bereik van die Phalaborwahek. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 955
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Iso'Bella Vita Guesthouse is in Phalaborwa geleë wat as die sentrale hek na die Krugerwildtuin bekendstaan. Dit is die perfekte safari-bestemming in Limpopo. Phalaborwa is 'n gewilde wildkykbestemming, veral vir re...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R1 920
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Phalaborwa

Hornbills Rest is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel en bied 'n rustige wegkruipplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die onderneming is ideaal geleë 12 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en is d...

Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 2)
Lodge in Phalaborwa

Silonque Bush Estate is die ideale vakansieplek, gerieflike geleë op die grens van die bekende Krugerwildtuin, en 7,5 km noord van Phalaborwa, die toerismehoofstad van die Limpopo-provinsie. Silonque Bush Estate ...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa

Welkom by ons rustige lodge, wat deur die eienaar bestuur word, op die oewer van die Olifantsrivier in die Balule Natuurreservaat wat sowat 40000 ha groot is, in die groter Krugerwildtuin. Hier kan jy in 'n natuur...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Phalaborwa

Near-to-Kruger House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Phalaborwa. Die huis is gerieflik geleë, net 2,2 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af en net 400 m van Hendrik Van Eck Lugh...

Vanaf
R4 255
per nag, vir 2 mense
Lodge in Phalaborwa

Mutsami Private Bush Lodge is die tuiste van die Groot 5 en bied verblyf in 'n weggesteekte villa diep in die Afrikabos in die Groter Krugerwildtuin in Phalaborwa. Die verblyf skep 'n outentieke en persoonlike safar...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Phalaborwa

Tintshaba Safaris bied selfsorgverblyf op 'n privaat plot, 10 km vanaf Phalaborwa. Dié lodge bied gaste 'n rustige wegbreek uit die stadslewe. Verblyf by Tintshaba Safaris word in 1 dubbelverdieping-rondawel gebie...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa

Royal Game Guest House is 'n bekroonde gastehuis wat net 3 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en die bekende Hans Merensky Gholfklub geleë is. Die verblyf bestaan uit 14 eksklusiewe en suite-dubbelkamers....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Phalaborwa akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za