+72

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Ontbyt word daagliks tussen 07:00 en 09:00 bedien. 'n Vroeëre tyd kan op spesiale versoek gereël word indien nodig; stel asseblief die Bestuurder die vorige aand in kennis. George is tans in 'n waterbelaaide area. Lakens sal na die 3de nag van verblyf omgeruil word en handdoeke elke 2de dag; indien u egter te eniger tyd 'n vars handdoek benodig, sal ons dit met graagte doen. Plaas asseblief die handdoek wat omgeruil moet word op die stortvloer of in die bad. Vra asseblief die Bestuurder vir swembadhanddoeke. Moet asseblief nie badkamerhanddoeke by die swembad gebruik nie. Geen kind onder die ouderdom van 13 word toegelaat om sonder toesig by die swembad te wees nie. Gebruik van die swembad is op eie risiko. Rook of damp is streng verbode in kamers en rondom die swembadarea; gebruik asseblief die aangewese buite-area agter in die tuin. Geen privaat partytjies van enige aard nie.
Geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen oormatige gebruik van alkohol op die eiendom toegelaat nie.
Geen harde geraas na 22:00 nie. Wees asseblief bedag op die honde op die perseel (betoon hulle vriendelikheid en hulle sal jou ook liefhê!).
Uitklok streng voor 10:00. Laat uitklok kan vooraf gereël word teen 'n bykomende fooi, afhangende van beskikbaarheid. Bababedjie beskikbaar met vooraf reëling (geen koste nie).
Braaigeriewe beskikbaar vir gebruik op aanvraag (geen koste nie).

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

74 C. J. Langenhoven Road, HEATHERLANDS, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61e61a80072de9cd3c932f8b3b81345245ec673d3034fe4dcbf14d0f6dab631afdd4ef7457c0381044158f51e5d847d2a547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 74 C. J. Langenhoven Road HEATHERLANDS 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.95220744461 22.440110185774
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang