House For Six
4 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4076 Impala Street, Bishwillow Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Die ruim huis bied slaapplek vir 4 gaste, selfs 6, indien gaste nie omgee om beddens te deel nie, en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Met vooraf reëling kan die eenheid ook 2 kinders akkommodeer, wat dit ideaal maak vir gesinne.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4076 Impala Street, Bishwillow Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4076 Impala Street, Bishwillow Estate, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang