+17
Selfsorg in Colesberg

House of Poetry

6 gaste

2 slaapkamers

5 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

House of Poetry bied selfsorgverblyf in Colesberg. Die eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en is goed geskik vir gesinne wat met kinders reis.

Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 kindermatrasse. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste is geplaas om uitsigte oor die omliggende wingerdstokke te geniet. Die leefarea het 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan 'n privaat buitesitarea rondom die vuurput geniet, sowel as 'n skaduryke sitbankie onder die wingerdbedekte pergola. Die eiendom word omring deur 'n verskeidenheid vrugtebome. Veilige parkering is op die perseel agter 'n hek beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ligging

  • 34 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

34 D'Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a9adaedae860c529a81d8005a00164dd92af9ffe88787ce4465159e300ec79a0cc0d11718b9e0e98a802b1bbbe139f979a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 34 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.715438534002 25.098607511901
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang