Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- House on the Hill - Privaat Kamer
- Slegs verblyf
Huisreëls
Die gashere, Steven en Rene, is beskikbaar om te help.
Hierdie verblyf het 'n sleutelboksie en die kode sal op die inklokdag gegee word.
Alle gebruikte breekware en eetgerei sal op 'n daaglikse basis afgehaal word om skoongemaak en vervang te word.
'n Koffie/teestasie, vars melk en drinkwater word voorsien.
Hout en vuuraanstekers vir die boma word voorsien.
'n Buitelug-vermaakarea en swembad is beskikbaar.
Geen harde musiek of rook word toegelaat nie.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie.
Aankomstye moet binne die rede wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Woodford Place, Paradise Beach, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang