Huab Lodge
Beskrywing
Daar is 8 bungalows wat 'n uitsig oor die rivier-oewer het, en elk geskik is vir 4 gaste. Dit is ruim en mooi veriser. Elke bungalow het 2 dubbelbeddens en lei na 'n privaat stoep. Die en suite-badkamer het 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Besprekings vir die kamer word gehef aan elke persoon wat in die kamer bly. Indien 'n gas 'n enkelbespreking maak en met 'n tweede gas opdaag, sal die gas daarvolgens moet betaal.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Monto Carlo 9000, Kamanjab, Kunene
Sien kaart- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang