Hudson Haven
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Kitchener Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hudson Haven is in Clarendon, Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale ligging vir gaste wat 'n sentrale wegbreek soek.
Die gastehuis bied verblyf in 3 kamers. Elke kamer het gratis WiFi en 'n en suite-badkamer, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Etes en wasgoed kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word, en gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die swembad geniet, hul kinders op die klimraam laat speel, of die braaigeriewe geniet.
Ligging
- 24 Kitchener Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Kitchener Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang