+68
Selfsorg in Gouritsmond

Huisie oppi Kus

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Beverley D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfect in every aspect. Great place, brilliant position and everything we needed for a very comfortable couple of days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Perfek geleë, dis prysloos om jou koffie te kan drink terwyl jy die see kan sien. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Uitstekend geleë, pragtig en netjies, baie gerieflik toegerus. Absoluut fantasties. Inkloktyd was bietjie vertraag omdat dit langer geneem het om die eenheid skoon te maak na die vorige gaste, maar hulle het ons baie mooi persoonlik op hoogte gehou en groot omverskoning gevra, so ek dink dit was 'n uitsondering. Het my verwagtinge oortref, dit was regtig 'n great plek. Volledig toegerus met alles waaraan jy kan dink, tot speelgoed vir my 1-jarige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Asemrowende uitsig en het heerlik ontspan. Ons het heerlik gebly en die kinders het dit vreeslik geniet. Ligging is absoluut fantasties. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2026

Heerlik ontspan met die mooiste see uitsig. Alles was perfek. Kom definitief weer. Baie, baie dankie, ons het heerlik gekuier en ontspan. Die see uitsig is asemrowend mooi. Sal definitief weer kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yoricq V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Tranquil seaside vacation. An absolute gem right in the water. We had some serious wind but we could not care less. The ocean and tranquility is what we were after. We got so much rest and relaxation at this home. The owners really thought of everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasies. Baie dankie. Dit was weereens fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Highly recommend for anyone seeking a high-quality escape! Perfect self-catering sanctuary. Our weekend at Huisie oppi Kus was exactly the restorative break we needed. The property was effortlessly charming and felt instantly like a home away from home. The kitchen was the heart of the stay, incredibly well-equipped. We had everything we needed to enjoy our stay. The entire space was clean and beautifully maintained. Communication with the host was excellent—clear, friendly, and responsive. This is a true self-catering gem: private, comfortable, and perfectly provisioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie rustige dorpie met vriendelike inwoners. Regtig die vakansie geniet. Baie goeie ligging, ideaal vir stilte en rustigheid weg van stad gewoel. Het die woning terdee geniet. Sal enige tyd weer gaan en aanbeveel vir ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loretta B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties, gerieflik. Ons as gesin het die plek heel aangenaam gevind. Sal beslis weer daar gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

37 Kus Road, Gouritz, 6696, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA252d2912880e39039e592718a63be561022bcea0bf5ae65da212fecf3f4ab577b57716f691b42408b6ccced9a27f6df81d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 47 5 1 5 37 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.354296 21.881033

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang