Pick your preferred language

English

Afrikaans

+85
Wildsplaas in Wildekus

Huntshoek Lodge

  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 43 km on N2, Farm 611, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Huntshoek Lodge is op die Groot-Visrivier se oewer op 'n plaas 43 km vanaf Grahamstad geleë. Hierdie verblyf bied 'n ontspannende boswegbreek en is ideaal vir klein groepe, klein konferensies, spanbou-naweke, paartjies en enkelreisigers.

Die grasdak-chalets bied gerieflike verblyf met en suite-badkamers en privaat dekke. Die slaapkamers het gemaklike sitplek met tee- en koffiemaakgeriewe. Huntshoek Lodge is die hooflodge met 5 chalets, 'n gemeenskaplike kombuis, sentrale sit- en eetareas en houtdekke met 'n uitsig oor die natuur. Gaste kan 'n ete by die hooflodge geniet of in die swembad afkoel.

Die ander chalets het elkeen óf 2 enkelbeddens óf 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Op die privaat dek is daar 'n buitebad of 'n stort. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis by Huntsdrift Lodge. Beide die Hunters en Gymnogene Chalets het hul eie kombuisies.

Hierdie lodge is in 'n diverse en ongerepte area met vlakvarke, bokke, sebras en wildebeeste geleë. Gaste kan ook 'n wildrit geniet en dit by Huntshoek Lodge reël. Daar is 'n oorvloed voëllewe wat die lodge 'n voëlkyker se droom maak. Gaste kan ook in die rivier hengel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Huntshoek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 43 km on N2, Farm 611, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Huntshoek Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

43 km on N2, Farm 611, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cfc54067f1cfe471f44c8793bc999c2a0c2a0d810bb59a7678a8f4c1624c1209bd538524b8c3b2db002087f91b1af479b38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 43 km on N2 Farm 611 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.251354177014 26.966441908707
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang