4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 Burger Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Hyswan Familie Woonstel 1 is 'n ateljeewoonstel in Krugersdorp en is die ideale blyplek vir paartjies of sakereisigers of families.
Hierdie moderne ateljeewoonstel het 'n 2 slaapkamers wat slaapplek vir 4 gaste het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n bad, wasbak en toilet het.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, induksieplaat, eetgerei en breekware toegerus en ander geriewe sluit 'n slaapbank, tee- ne koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 92 Burger Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Hyswan Woonstel 1 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 Burger Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang