Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word verwag om navraag te doen oor die toestand van die grondpad by die instansie voordat hulle 'n bespreking maak.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Hoëgehalte beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
'n Terugbetaalbare sekuriteits- en sleuteldeposito is van toepassing op alle eenhede en word afsonderlik gehef. Dit is betaalbaar via EFT en sal binne 7 werksdae na uitklok terugbetaal word, via EFT aan die bankbesonderhede wat deur gaste verskaf is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R96 Road, Hekpoort, 1790, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang