+155
Selfsorg in Umdloti

Idwala Tides Beach Front Apartments

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Shashmee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Convenient, relaxing and effortless. Stay was most convenient and easy using a trolley to get your things to your apartment and back. Lift provides easy access to and from. Pool is clean, neat and tidy. Absolutely best stay. Will definitely visit again. Thank you so much for your hospitality. Lance was so amazing with letting us book in earlier and check out later. Was a pleasure all the way through.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Modern, Relaxed, beautiful. We would like to give a big shout out to Liezl and her team of the website and the owner Sharna of Idwala Tides nr 310 in Umlothi Beach front apartments. The place was beautiful, clean, well looked after, and modern. We can’t wait to book our next stay in this lovely unit. The website! Yolandi and Wally

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Rustig. Was baie lekker en die ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie veilig, kinders dit baie geniet. Baie lekker gebly en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Baie. Baie gebly. Was net bietjie ver vanaf Durban wat ons elke dag moes reis, maar verder was dit heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Rustig, behalwe vir die apies en die waterprobleem. Baie. Is net dat die gebied voortdurend met 'n waterkrisis sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Pleasant stay. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eileen H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Overall we had a good stay. Our stay was fine but we had arrived in the rain and the flat entrance roof was leaking, creating dangerous wet tiles. Shower heads need attention and bunk beds are not suitable for those aged 65 plus. The fridge has no side panels and is small for 10 people's goods. It is also not pensioner-friendly as the stairs had no railings. I battled (82) to climb up and down. I didn't use the pool and braai area as no smoking and drinking were allowed, so we went to Selena Flats where my other son and family were and braaied there for 3 nights. There were also too many stairs to climb. Otherwise, lovely sea views and close to the beach. Sharna arranged for housekeeping to clean every day, which was appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan H
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Feb 2025

Het meer verwag van Idwala Tides Beach front apartments. Het meer verwag, sal nie sommer weer daar oor bly nie. Het van die foto's gedink dit is alles op die eerste verdieping. Maar die ingang is op grondvloer met direkte kontak na die pad. Geen diewering voor die vensters. Geen verkoeling op onderste vloer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Davey C
1 nag Gesin met tieners
2.4
Feb 2025

Teleurstellende geldmors. Sal nooit iemand aanbeveel om by Idwala Tides Beach front apartments in Umdloti en Ballito te gaan nie. Die plek was vuil, die stort het nie gewerk nie, daar was bouers op die stoep wat nie agter hul skoongemaak het nie nadat hulle klaar was nie. Hoekom moes ons 'n breakage deposito betaal het om daar te oornag? Selfs die asdrom in die badkamer was vuil. Regtig teleurgesteld, gelukkig het ons net een nag daar gebly. Pateties.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lance Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R3 250
25 % AF
R 3 250 R 2 438
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 250
25 % AF
R 3 250 R 2 438
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 250
25 % AF
R 3 250 R 2 438
per nag (plek vir 4)
Bespreek

North Beach Road, Cozumel, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf560a0e3fd8a0f09e69a4574a36f02415942f69af4bd2c4f09fb36ce5a7f9410f52ee4ce4eab7de09df0a85ed4f129af9acb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 250 nouVanaf R2 438 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 North Beach Road Cozumel 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.664102788372 31.122342254089
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang