+62
Hotel in Khorixas

IGowati Country Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 127 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • King Justus Garoeb Avenue, Khorixas, Kunene Sien kaart

Beskrywing

iGowati Country Hotel is in die dorpie Khorixas in Damaraland, Namibië geleë. Dit is 'n ideale oornagverblyf vir gaste wat na Twyfelfontein, Torrababaai en Uis reis.

Verblyf word in 27 kamers en 10 kampeerplekke gebied. Die kamers het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en het dubbel-, enkel- óf stapelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kampplek bied slaapplek aan 6 gaste, en het lopende water en elektrisiteitspunte. Die gedeelde ablusiegeriewe het storte en toilette. Gaste het toegang tot die restaurant op die perseel, biertuin, gemeenskaplike braai-area en swembad.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Aktiwiteite in die area sluit 'n besoek aan die Himba-dorpie net buite Khorixas in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Andries D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike oornag akkommodasie in Khorixas. Puik oornag akkommodasie in Khorixas met heerlike swembad en kroeg/restaurant, binne veilige, rustige komp...
Sien meer
Jun 2025
Fanie V
Saam met vriende
4.6
Basiese oornagplek. Goeie oorslaapplek. Geen koffie/tee geriewe.
Mei 2025
John G
Saam met lewensmaat
4.4
Nice stay. Nice stay. Clean beds and bathroom. WiFi is not available in the room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Johan P
Saam met lewensmaat
4.2
Onder omstandighede goed. Dit het baie gereën, so het maar binnenshuis gebly.
Mrt 2025
Bruce C
Saam met lewensmaat
3.6
Service could be improved. The campsite is lovely, but it's behind the garage, so it is very noisy. One evening, a car alarm went off f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • King Justus Garoeb Avenue, Khorixas, Kunene
  • Gaste dink IGowati Country Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

King Justus Garoeb Avenue, Khorixas, Kunene

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 127 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1fded38a96eac244a5708ef4eb55b80378ddaf3b556fffbf561dff3d75e7a1e06bc187706718a2393ccd733c1ecb149226a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 King Justus Garoeb Avenue Khorixas Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.373602280913 14.96507884096
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang