- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 127 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - King Justus Garoeb Avenue, Khorixas, Kunene Sien kaart
Beskrywing
iGowati Country Hotel is in die dorpie Khorixas in Damaraland, Namibië geleë. Dit is 'n ideale oornagverblyf vir gaste wat na Twyfelfontein, Torrababaai en Uis reis.
Verblyf word in 27 kamers en 10 kampeerplekke gebied. Die kamers het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en het dubbel-, enkel- óf stapelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kampplek bied slaapplek aan 6 gaste, en het lopende water en elektrisiteitspunte. Die gedeelde ablusiegeriewe het storte en toilette. Gaste het toegang tot die restaurant op die perseel, biertuin, gemeenskaplike braai-area en swembad.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Aktiwiteite in die area sluit 'n besoek aan die Himba-dorpie net buite Khorixas in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- King Justus Garoeb Avenue, Khorixas, Kunene
- Gaste dink IGowati Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
King Justus Garoeb Avenue, Khorixas, Kunene
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 127 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang