+151

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Suzelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, rustig, gerieflik. Pragtige, rustige oord. Die mooiste springbokkies loop op die perseel rond. Wooneenheid was baie netjies. Alles wat mens nodig het, is in die kombuis beskikbaar. Ons het nie van die restaurantgerief gebruik gemaak nie. Sal beslis weer daar gaan kuier. Dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable and quiet. Great campsite next to the river. Ground is level, ablutions are clean. The restaurant also offers great food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippus S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Pleasant and cozy with very good customer service from reception to restaurant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Place is beautiful, services good and rooms very nice with everything. Love it. The Lekke Slaap online booking of the rooms must state clearly if its for the rooms or camping as I booked a room for R550 for 2 days which total was R1100 online only to find out its for the camping site and not the room which resulted in I had to pay a extra R1500 which total to R2600 for the 2 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2026

Overall a good stay. Overall a good stay, it was a bit noisy and there were a lot of mosquitos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carla F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Gerieflike oornag verblyf op die wal van die Oranje rivier. Die koelte op die stoep en lugversorging in die kamer was welkom in die hitte van die laat middag met ons aankoms. Die apies wat in die stroompie voor die stoep geswem het, het vir groot vermaak gesorg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf
4.0
Feb 2026

Will go back for a weekend. Staff very friendly and helpful. Rooms are clean and nice. There is a pool. I went fishing and caught some fish. Restaurant has great food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tillie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wonderful. Wonderful, short but pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lekker. Beeldskone uitsig en die kinders het dit baie geniet om in die rivier te swem en vis te vang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicolaas en
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 552
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 552
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 552
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 65 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd15cf29d60a14629d2104cae9e88ffff942bc235992dfdee6063ec693e32c890aec7d1a3e94e7720c708013e71407a0d90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R552 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 Plot 47 Rooikopeiland 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.729758842585 20.985783277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang