Pick your preferred language

English

Afrikaans

+80
Gastehuis in Mafikeng

Ikhutse Manor Guest House

  • 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Dadford, Libertas, 2745, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Ikhutse Manor Guest House bied lieflike oornagverblyf in Mafikeng. Dit is ideaal vir paartjies en sakereisigers en is naby die dorp se besienswaardighede geleë.

Hierdie verblyf bied 17 pragtige kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied en daar is 1 kamer wat slaapplek aan 4 gaste bied. Elke kamer het enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei.

Elke kamer het gratis WiFi, 'n TV, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging en word daagliks skoongemaak.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Ontbyt is op versoek beskikbaar en word in die eetarea bedien. Gaste kan die strykkamer met strykysters en -planke gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Daniel L
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Great place and had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Oulike plek. Oulike plek en gaan weer daar oornag.
Nov 2025
Sharon W
Saam met lewensmaat
4.8
Great stay. Very warm welcome, rooms clean, perfect for an overnight stop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Samuel P
Saam met vriende
4.8
Enjoyed my stay there. Will book again for the third time now. It was the second time booking at Ikhutse Guest House. Will book there a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Boitumelo M
4.4
Hospitable hosts, spotless place, and excellent service. We had a wonderful stay! The hosts were incredibly hospitable and accommodatin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kudzi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13 Dadford, Libertas, 2745, Noordwes
  • Gaste dink Ikhutse Manor Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Dadford, Libertas, 2745, Noordwes

Sien kaart
  • 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3d61da731313d98bbb234b37b1afc5617e6f97f63cf26ccc6ceb684a2fa22120df9dff025b1571015a3b085026cfcf0164e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 13 Dadford Libertas 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.853494 25.645005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang