+66

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Stefan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Ideale blyplek vir gesin. Baie netjies en funksioneel. Sal definitief aanbeveel. Kindervriendelik. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine N
1 nag
5.0
Feb 2026

Skoon en netjiese huis met lugversorging. Netjiese huis vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ons sal vir seker weer oorbly by Ikibiki. Die plek is goed toegerus met alles wat mens benodig, skoon, netjies en modern. Ons het vreeslik lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfrida B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ikibiki was 'n verskriklike mooi huis, wat ver bo ons verwagting gestrek het. Dit is vriendelik vir die kinders, met 'n speelarea, veilige parkering, skoon, netjiese en moderne slaapkamers, en ongelooflike dekor. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco R
1 nag
5.0
Apr 2025

Cool place. Very cool place for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nantus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Sal enige tyd weer daar oorbly. Heerlik! Skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roseline S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wow! Baie lekker. Baie lekker. Skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Uitstekende en pragtige oornagplek. Ons was 'n groep van 5 volwassenes oppad terug van die Kaap af en Ikibiki was ons plek om te oornag af Kaap toe en op terug Pretoria toe. Amazing plek, groot, ruim en alles wat 'n mens nodig het. Ilse het uit hul pad gegaan om alles vir ons so gemaklik te maak as moontlik, ons sal beslis weer hulle gebruik as ons die trip doen. Dankie julle, absoluut die geld en meer werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jalene V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

'n Lafenis na 'n lang dag se reis. Dit was regtig baie netjies en skoon. Gemaklik en ons kon 'n goeie nagrus in kry na 'n lang dag op die pad. Die koffie was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinetta V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Goeie netjiese akkommodasie vir 'n groep of familie. Ruim en goedtoegeruste huis vir tot 6 persone.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

14 Brand Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d7327b49b8a225f7f4461ee61a7876288bec37ee8305b77e1d286a482dfae5c94f26d76a12a4567589350ba306cbb4607cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 50 5 1 5 14 Brand Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.352041397363 22.586763565467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang