Imasiku House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2025 tot 16 Des 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hierdie eenheid het nie 'n TV of toegang tot WiFi nie.
Hierdie eiendom is in 'n bewaringsgebied geleë, daarom is daar 'n klem op die beskerming van die duine, woude, wild en grasveldplantegroei.
Daar is 'n opsionele in-huis sjef en mengeldrankie-maker met 'n volledige kroeg beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Alle etes moet vooraf gereël word sodat die sjef op die perseel is.
Gaste moet asb. die eienaars direk kontak om dit te reël.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Winifred Crescent, Marina Beach, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang