Beskrywing
Deluxe Kamer 1 is 'n oopplan-slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n leefarea met 'n etenstafel, 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n gedeelte met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het 'n privaat balkon met meubels en 'n uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n yskassie in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Deluxe-gesinskamer 3 bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die derde kamer het 'n enkelbed. Die kamer het 'n leefarea met 'n etenstafel, 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit 'n yskas, lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n yskassie in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Presidentail Suite-kamer 10 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n TV, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging. Die badkamer het 'n stort en bad met mosaïekbesonderhede en granietblaaie. Daar is sitplek op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n yskassie in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Classic suite 12 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n TV, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging. Die badkamer het 'n stort en bad met mosaïekbesonderhede en granietblaaie. Daar is sitplek op die stoep vanwaar gaste die omgewing kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n yskassie in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Luukse gesinskamer 4 is perfek vir 'n gesinswegbreek. Die slaapkamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 koningingrootte-beddens. Daar is 'n stort, bad en toilet in die badkamer. Die leefarea het 'n ronde tafel met stoele, 'n rusbank met sitplek vir 2 en 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n waaier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n yskassie in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Luukse kamer met natuuruitsigte 5 het die beste uitsig en bied privaatheid, rustigheid en 'n balkon. Die slaapkamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank vir 1 kind en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Die leefarea het 'n TV met DStv. Ander geriewe sluit 'n yskas, mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en 'n waaier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolf en 'n yskassie in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Bloemendal Street, Rayton, Bloemfontein, 1001, Vrystaat
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang