12 gaste
4 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Tebuah Private Lodge, Mabalingwe bied selfsorgverblyf aan 10 volwassenes en 4 kinders onder die ouderdom van 12.
Die lodge beskik oor 4 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer.
Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed. Twee van die slaapkamers het soldeerareas wat elk 'n koningingrootte-bed het. Hierdie solderkamers is bereikbaar met 'n trapleer.
Die oopplan-kombuis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, yskas, vrieskas, 'n ysmasjien, 'n gasstoof en oond. Gaste kan by die toonbank of om die etenstafel hul maaltye saam geniet.
Die leefarea het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en lei na die hoofdek wat spog met gasbraaigeriewe, 'n vuurput en 'n randvloei-plonspoel, Jacuzzi en 'n ingesonke kroegarea wat 'n uitsig oor die reservaat het.
Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar. Die lodge het ook ’n wildritvoertuig wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Die verblyf word daagliks skoongemaak en 5 komplimentêre sakke hout word voorsien.
Die oord spog met verskeie geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk terwyl gaste perdry, koue en warm swembaddens en ’n opelug-spa.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 25
Resensies 342
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Off the R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Tebuah Private Lodge, Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang