Impala Holiday Flats
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2024 tot 5 Jun 2024.
- Kapasiteit: 254 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillespie-straat 40, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R630R504 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Impala Holiday Flats bied bekostigbare dog gerieflike selfsorgverblyf met 'n ideale ligging rég op Durban se bekende Golden Mile. Die Impala Holiday Flats is oorkant Durban se pragtige strande met hope strandvermaak en restaurante, tog is dit net 5 minute van die middestad af.
Verblyf is beskikbaar in ruim selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek aan 1 tot 6 gaste bied en is dus geskik vir paartjies, groot gesinne en groepe. Gaste kan tussen woonstelle met plek vir 2, 4 of 6 gaste kies. Elke woonstel het sy eie kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n sitarea met 'n TV met plaaslike kanale in elke woonstel. Daar is nie DStv nie.
Veilige onderdakparkeerplek kan teen 'n ekstra fooi bespreek word.
Die gebou het die nuutste in geslotekringtelevisie-tegnologie en 24 uur-wagte wat die gange en die voordeur partrolleer en beman.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Gillespie-straat 40, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Impala Holiday Flats het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 254 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillespie-straat 40, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom