+74
Gastehuis in Modimolle

Impala Palms Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Tessa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantasies. Was uitstekend gewees, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great stay. Will definitely recommend. Pleasant stay, well situated and more than impressed. The only downside was the noisy neighbours on the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies en sal enige tyd weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Dis skoon, rustig en beslis waarde vir jou geld. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beautiful and fantastic. As always, a very pleasant and fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very nice and pleasant. As always, a very excellent and pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Neat and pleasant. Very pleasant, neat and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzet R
Kort verblyf
2.8
Feb 2026

Geraas 1ste nag, gaste het gedrink met gaste van buite. Geen hangplek vir klere. Waaier wil uit die dak val. Kamers word nie skoon gemaak tydens verblyf nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Sean
Impala Palms Guest House
Liewe Suzet, baie jammer oor jou onaangename verblyf, jy kon ten minste die bestuurder laat weet het dat daar 'n geraas is deur 'n ander gas en dat hulle stil gemaak kon word. Jy was net vir 2 nagte gebook en het geen skoonmaakdiens versoek nie, dit is teen die muur in die kamer met telefoonnommers. Die dak waaier is vandag nog in die dak en waai nog baie mooi, dankie. Groete

Rayden P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lovely quiet one night stay. Really clean and charming place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent as always. As always, a very pleasant stay and a brilliant access method which enables guests who arrive late not to inconvenience the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, baie goeie ontvangs, kamer ruim en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

55 Boshoff Street, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc45a7f31f4968bc258be08351148cbb959a2a4a24f9b13cea4b15a81392517f6c88e7e7d3a2d3bac0abab045e42c5210199?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 55 Boshoff Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.699137062871 28.383864390847
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang