Beskrywing
Hierdie oopplan-kammer is ideaal vir 3 volwassenes en het 'n koningingroote-bed en n enkel bed, 'n suit-badkamer met stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WIFI. Die eenheid is self-sorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-gastekamer is geskik vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Die eenheid beskik ook oor 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer is ideaal vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Bykomende geriewe sluit 'n TV en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-gastekamer is geskik vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het lugversorging en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Bykomende geriewe sluit 'n TV en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-kamer is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die aangrensende slaapkamer het 'n kinderbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug

Hierdie oopplan-kamer is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n aangrensende kamer met 2 kinderbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie, asook lugversorging. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Boshoff Street, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang