Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala Self-catering Chalets

Selfsorg
Impala Gastehuis
Vanaf R979
R979 R832
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastehuis beskik oor 2 privaat slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer met 'n slaapbank. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot braaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien, sowel as skoonmaakprodukte, toiletpapier en lappe. Daar is gratis WiFi en toegang tot veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien, sowel as skoonmaakprodukte, toiletpapier en lappe.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen tjeks word aanvaar nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke, kos, drankeis en persoonlike toiletware saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Selfsorg-chalet
Vanaf R1 109
R1 109 R943
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die privaat chalet beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer met 'n slaapbank. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het skuifdeure wat op 'n houtdek met 'n uitsig oor die tuin en buitebraai oopmaak. Linne en handdoeke word voorsien, sowel as skoomaakprodukte, toiletpapier en lappe. Daar is gratis WiFi en toegang tot veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank Kinderbedjie
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbedjie
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien, sowel as skoonmaakprodukte, toiletpapier en lappe.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 10 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen tjeks word aanvaar nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke, kos, drankeis en persoonlike toiletware saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R979
R979 R832
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impalaweg 81, Numbipark, Hazyview, 2142, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc209e1dbea12be43d6580d8e07841cb31acae7bdfede32124d30d4cd7124e593f1cedf8ebd467fd3d1a6dc5404f02f50cfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R979 nouVanaf R832 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 81 Impala Road Numbipark 2142 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.06886556025 31.109957525688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem