+64
Selfsorg in Wes-Rand

Impangele Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Teboho Daniel M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Excellent. Quiet and peaceful. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Baie netjies, vriendelik. Sal weer hier bespreek in die toekoms. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Hi, I'm glad you enjoyed your stay. I will be glad to see you again.

John W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Perfek vir wat ons wou hê. Ons het 1 nag oorgeslaap omdat ons 'n vertoning by Silverstar Barnyard gaan kyk het. Die ligging was perfek, alles was skoon, gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Sal enige iemand aanbeveel om hier te bly. Almal was baie vriendelik, alles was skoon en netjies elke dag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Hi there - it would be appreciated if you could refer other guests to our lodge. Happy you enjoyed your stay with the team - regards Debbie

Kayla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Exceptional. Our stay at Impangele was exceptional. From the rooms to the service we received, everything exceeded our expectations. The rooms were supplied with everything you could expect from a self-catering unit. Safety-wise, we felt very safe and the overall experience was great. We are definitely planning on returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Hi there Kayla - happy you enjoyed your stay. I'm sure you will be back - regards Debbie.

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ideally situated close to everything but in a quiet setting. Overnight stay en route to Kruger Park. Ideal for us, neat, tidy with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Impangele
Impangele Lodge
Good day - happy that you enjoyed your short stay with the Impangele team.

Lynne V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Baie lekker gebly. Baie rustig en skoon. Sal die plek vir seker weer bespreek. Baie lekker gebly. Baie rustig en skoon. Sal die plek vir seker weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Pleasant. Just as expected. Nice, clean rooms and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Wonderlik. Sal weer daar gaan bly as ek in die omgewing is. ️. Ons verblyf was Baie aangenaam. Baie mooi en stil plek. Die plek was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Gerieflik, netjies, skoon en rustig. Ja, baie. Stilte is lekker. Poue wat rondloop is mooi en mak. Gee plaaservaring. Kort dalk net 'n swembad vir afkoel en ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Impangele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R850
20 % AF
R850 R680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
20 % AF
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
20 % AF
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Francis Road, Northvale, Mogale, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41e4593413dba12555f0d34c02db2e0e7d5cb6b5f82cb6c706458f7ea23a72d79eb3296eca674c9f462607b5cdc98ac8303c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 25 Francis Road Northvale 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.049566476041 27.824656430681

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang