+42
Kamer 02
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort. Daar is ook lugversorging, 'n haardroër en 'n TV in die kamer. Die kamer het 'n pragtige uitsig op die Langeberge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 01
Vanaf
Vanaf R 3 480
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié stylvolle kamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kombuistafeltjie. Die eenheid het 'n aparte ingang en het ook 'n buitestort onder die enorme peperboom.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 03
Vanaf
Vanaf R 3 480
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad en instapstort. Die kamer het ook lugversorging, 'n haardroër, TV en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is dubbeldeure wat lei na 'n stoep net 'n paar tree van die swembad af. Dié kamer het 'n uitsig oor die swembad, tuin en rivier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 04
Vanaf
Vanaf R 3 480
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié stylvolle wittebroodskamer het 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer het dubbeldeure wat lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad, tuin en rivier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinkamer 05
Vanaf
Vanaf R 3 480
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ruim eenheid langs die rivier het 'n groot, privaat stoep met 'n uitsig oor die rivier en op die berge. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n oop stort, asook 'n aparte toilet. Die kamer bied ook sitplek met 'n kaggel, 'n kombuisie en 'n braai-area. Die eenheid is baie privaat met 'n aparte ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Corner of Rose Street and Bath Street, Montagu, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqrwc4yEQceRMm665odB5Hc0G02Shj8VmSUQzi68rRvVbbm1o4E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Corner of Rose Street and Bath Street Montagu 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.787930783593 20.114631727338

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang