Indien jy Montagu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Montagu.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Montagu Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Montagu accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Montagu akkommodasie
59 lekke plekke om te bly
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Le Domaine is net buite die skilderagtige dorpie Montagu geleë. Dit is 'n rustige toevlugsoord met 'n oorvloed vrug...
The Annexe at No. 5
The Annexe at No. 5
The Annexe at No. 5 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en op die berg i...
Krom Cottage and Westway Corner
Krom Cottage and Westway Corner
Krom Cottage is in die historiese gebied van Montagu in die Breederivier-vallei geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 ...
Olive Stone Farm - Olive Cottage
Olive Stone Farm - Olive Cottage
Olive Stone Farm - Olive Cottage is 'n selfsorgkothuis op Olive Stone Farm and Cottages in Montagu, Wes-Kaap. Daar ...
Montagu Country Hotel
Montagu Country Hotel
Montagu Country Hotel is 'n Art Deco-juweel wat in 1875 vir die eerste keer sy deure oopgemaak het en is sedertdien...
The Vineyard Country House
Die Vineyard Country House is op 'n werkende vrugteplaas en kleinhoewe met wingerd in die geskiedkundige Langstraat...
Squirrels Corner
Squirrels Corner is 'n gevestigde gastehuis in Montagu met 'n ontspanne, warm en vriendelike atmosfeer. Die gastehu...
MonTQ Guest House
MonTQ Guest House is 'n historiese grasdakmonument in die hartjie van die pragtige Montagu wat op die bekende Roete...
Mimosa Lodge
Mimosa Lodge is in Montagu geleë, 'n area wat bekend is vir sy warmwaterbronne en skouspelagtige berge. Dis die ide...
Aloe Cottage & The Granadilla
Aloe Cottage & The Granadilla
Aloe Cottage & The Granadilla bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Montagu. Daar is 'n hoofhuis en 'n a...