+87
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 5 Schoongezicht Crossroads, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Incwala Lodge is 'n toonbeeld van Mpumalanga se Swati-erfenis. Incwala Lodge is in die bergagtige landskap van Emgwenya geleë en spog met 'n oorvloed van voëllewe, damme vir kunsvlieghengel, staproetes en antieke bouvalle om te verken. Dis die ideale toevlugsoord om die gewoel van die stadslewe te ontsnap. Dié plaas van 103 hektaar is net buite Waterval Boven op die rand van die Hoëveld geleë en spog met 'n asemrowende uitsig oor die Elandsvallei.

Verblyf word in 9 selfsorgeenhede gebied wat slaapplek vir tussen 2 tot 10 gaste elk het. Die slaapkamers het óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 3 enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n stort, 'n bad, óf 'n kombinasie van albei.

Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Hendri M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreek. Incwala was 'n perfekte oornag. Die hout hut het alles wat jy benodig. Almal was baie vriendelik, en ons het ons hondjie saamgevat. ...
Sien meer
Feb 2026
Deon O
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, very cosy. Nice place and location in the mountains. Will go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ryno S
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies , eenvoudig. Ja dit was aangenaan.
Apr 2026
Hlengiwe M
Saam met vriende
4.8
It was my 2nd time at Incwala Lodge and what a pleasant stay it was. The staff members were helpful, friendly and considerate. I really...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Estelle P
Saam met lewensmaat
4.6
Relaxing and peaceful. So relaxing. Cabin had everything you need and was very comfortable and clean. Sammy, who welcomed us, was very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mbongeleni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Portion 5 Schoongezicht Crossroads, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Incwala Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 5 Schoongezicht Crossroads, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e27d81b9b67ac03f8fd87004fc6ad2297e5852d46f61b87bdc867237a649e183199feba847b0a62b4b3b8534b4e816d6e6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Portion 5 Schoongezicht Crossroads Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.599950221247 30.276300609113
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang